Understand My Dreams Logo

Recent dreams containing kiel

Menu button

Most viewed dreams

Dreams Collection - Search dreams

Dreams inside the database entered to be analyzed and interpreted - search dreams containing symbols of your dream


Ons het in ons huis wat ons

Ons het in ons huis wat ons omskep het soos ons saam beplan het n ete gehaat vir skatryk man en sy vrou wat n groot kontrak vir my man sou wees .die vrou het hele tyd openlik aangele by my man ek skielk musiek aan gesit en met hom begin dans. Na ete se haar man hy het n rok vir my wat ek moet aampas en vir hom wys. Waar op ek antwoord nee dankie . Later kry ek my man en die vrou (vrou kaal ) besig om te soen in bad lamer. Ek se vir hom skaam jou ek dog alles gaan goed tussen ons en nou doen jy dit !!!!